Skip to content

Presidensie teken groot vordering aan met aanbevelings oor staatskaping [KLANK]

# Die Presidensie sê daar is goeie vordering gemaak in die stryd teen staatskaping, met byna die helfte van die 60 beplande stappe wat nou voltooi en elf-miljard-rand se gesteelde geld wat verhaal is. Die voormalige hoofregter, Raymond Zondo, het egter gewaarsku die vervolgings neem te lank en openbare vertroue verkeer in gevaar. Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, sê ‘n nuwe teenkorrupsie-eenheid is daargestel en belangrike wette is verander om toekomstige korrupsie te stop:

ENG MagwenyaOnRecommendations