Skip to content

Vakbond vra nuwe raad om swak bestuur en finansiële wanbestuur aan te pak [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare versoek die Nasionale Jeug-ontwikkelingsagentskap se nuwe raad om onmiddelik aandag te skenk aan beweerde swak bestuur, nepotisme, magsmisbruik en finansiële wanbestuur, sowel as om gevolgsbestuur te verseker. President Cyril Ramaphosa het die nuwe raad verlede week aangestel. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naiker, sê die raad moet ook verseker dat die agentskap tasbare programme ontwikkel om die uitdagings waarmee die jeug worstel uit die weg te ruim:

ENG ClaudeonNYDA