# Talle mense is beseer toe ʼn bus naby Booysensweg in Johannesburg van die pad geloop en teen ses voertuie gebots het. Die Metropolisie se woordvoerder, Xolani Fihla, sê ʼn passasier het die stuurwiel gegryp ná ʼn onderonsie met die busbestuurder, waarna die bus voor aankomende verkeer beland het. Hy maan motoriste om ander roetes te gebruik omdat die M1-Noord tans vir verkeer gesluit is:
Passasiers beseer in botsing tussen bus en ses voertuie naby Booysensweg [KLANK]
ENG-FihlaOnM1Accident