Skip to content

VF Plus sê DA moet skuld kry vir byna R1-miljoen-skade by Kaapstad-stadion [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Kaapstad beskuldig die metro van growwe nalatigheid omdat hy getalm het met ʼn skadevergoedingseis vir die Kaapstad-stadion se dak. Die party sê die metro het sedert 18 November 2015 van die skade geweet wat aan die lig gekom het toe Cell C toerusting geïnstalleer het. Pieter Jansen van Vuuren van die VF Plus sê die metro het egter eers op 21 November 2018 ʼn eis vir skadevergoeding aan Cell C gestuur:

AFR PieteronBlame