# Die polissie en gevangenis-vakbond POPCRU het sy kommer uitgespreek oor die skietdood van nóg polisiebeamptes in Soweto oor die naweek. ‘n Polisiekaptein het sy meisie – wat ook in die polisie is – en haar broer tydens ‘n verjaardagpartytjie in Protea-Glen doodgeskiet en het toe sy eie lewe geneem. Popcru se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê nog drie mense is gewond:
POPCRU in Gauteng ontsteld oor dood van 2 polisie-offissiere in Soweto [KLANK]
ENG RichardonProteaGlen