# Gauteng se Departement van Gesondheid het die uitspraak in die Appèlhof verwelkom in die saak rakende die maatskappy Buhle Waste, en die toekenning van die departement se tender vir mediese afval. Die hof het die uitspraak van die Gautengse Hooggeregshof in November 2023 tersyde gestel, waarin die tender ongeldig verklaar is weens die sogenaamde onbehoorlike verlenging van die tender se vervaldatum. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê hul appèl is met koste gehandhaaf:
Gauteng Gesondheid kwytgeskeld in saak oor mediese afval [KLANK]
ENG MotalataleonVindicated