Skip to content

Ontwikkelingsbank sê restourasie van Parlement op koers vir einde 2026 [KLANK]

# Die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika sê die restourasie van Suid-Afrika se Parlement vorder goed, met verwagte voltooiing teen November 2026. Die geboue sal teen vroeg in 2027 gereed wees vir gebruik, betyds vir die Staatsrede. ‘n Senior bestuurslid van die bank, Chuene Ramphele sê die projek van byna 3,5-miljard-rand sluit die opknapping in van die Ou en Nuwe Nasionale Vergadering-geboue wat in die brand van 2022 beskadig is:

ENG-RampheleOnConstruction