Skip to content

Uitspraak voorbehou in AfriForum se saak teen Tshwane oor skoonmaakheffing [KLANK]

# Uitspraak is voorbehou in AfriForum se hofsaak teen die Tshwane Metro se nuwe skoonmaakheffing. Arno Roodt van AfriForum sê die maandelikse heffing van 194-rand raak bykans 260-duisend-inwoners en ondernemings. Hy voer aan dat dit onregverdige dubbele belasting is, veral waar privaat afvaldienste gebruik word. Roodt sê die metro het versuim om belangrike beleidsdokumente in die hof voor te lê, wat deursigtigheid bevraagteken. Hy sê die heffing versluier diepgewortelde wanbestuur in Tshwane:

AFR-RoodtOnLevy