# Aviation Co-ordination Services, ACS, het die Lughawensmaatskappy se bewerings verwerp nadat ‘n man na Ethiopië vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe met twee gedeaktiveerde handgranate gereis het. Die uitvoerende hoof van ACS, Duke Phahla, sê die opleidingsgranate was verkeerdelik deurgelaat weens verouderde toerusting. Hy dring daarop aan dat ACSA nie die skanderingsdienste kan beëindig nie en beskuldig die lughawe-operateur daarvan dat hy belangrike toerustingopgraderings blok, wat sekerheidsrisiko’s verhoog:
Aviation Co-ordination Services ontken ACSA se bewerings oor handgranaat-voorval [KLANK]
ENG-PhahlaOnSecurity