Skip to content

AfriForum tree op teen Tshwane oor gebrek aan deursigtigheid oor kragkwessies [KLANK]

# AfriForum het ‘n interne appèl ingedien teen die Stad Tshwane se verwerping van die burgerregte-organisasie se aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting. Dit spruit uit die voortslepende kragkrisis in Pretoria. Arno Roodt van AfriForum sê die organisasie glo die metro het nie voldoende redes vir die besluit verskaf – soos wat wetlik vereis word nie – en daarom het hy onregmatig opgetree deur toegang tot die inligting te weier:

AFR ArnoonTshwane