Skip to content

Fietsry: 19de skof van Tour de France verkort na uitbreek van aansteeklike veesiekte

# Fietsry: Vandag se 19de skof van die Tour de France is verkort nadat die uitbreking van ‘n aansteeklike veesiekte die owerhede gedwing het om toegang tot ‘n deel van die roete te beperk. Die opdraende deel van 129,9-kilometer van die roete tussen Albertville en La Plagne is gekanselleer om die betrokke sone te vermy, en die skof sal nou slegs 95-kilometer lank wees. Die moordende tydren loop Sondag in die Franse hoofstad Parys ten einde.