Skip to content

DA dring aan op antwoorde oor Iran se beweerde betrokkenheid in Pretoria stadsaal-projek [KLANK]

# Die Demokratiese Alliansie sê enige vennootskap tussen die Stad Tshwane en die Iranse regering moet versigtig oorweeg word en waarsku dit kan Suid-Afrika se internasionale reputasie skaad. Dit volg na berigte dat die Iranse ambassade moontlik betrokke is by planne om die vervalle Pretoria Stadsaal te herstel en te huur. Cilliers Brink van die DA dring aan die burgemeester Nasiphi Moya moet antwoorde verskaf, aangesien die saak openlik in die raad gedebatteer moet word voor enige ooreenkoms gesluit kan word:

AFR BrinkOnHallProject