# Motoriste word gewaarsku oor ernstige verkeersontwrigtings in Tshepisong weens voortgesette protesoptrede. Die woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie, Xolani Fihla, sê Impalaweg tussen David Webster en Dulcie September is gesluit met betogers wat die roete geblokkeer het met brandende bande en klippe in reaksie op kragonderbrekings:
Protesoptrede veroorsaak groot verkeersknope in Tshepisong [KLANK]
ENG-FihlaOnTshepisong