Skip to content

RISE Mzansi verwelkom parlementêre ad hoc-komitee en Madlanga-ondersoekkommissie se opdrag [KLANK]

# RISE Mzansi verwelkom die vordering wat gemaak is met die parlementêre ad hoc-komitee en die Madlanga geregtelike ondersoekkommissie wat KwaZulu-Natal se provinsiale polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings moet ondersoek. Makashule Gana van RISE Mzanzi sê noudat albei liggame wetlik bemagtig is, moet hulle dadelik met die proses begin om die land se groepering vir Justisie, Misdaadvoorkoming en Sekerheid skoon te maak:

ENG MakashuleonAdHoc