Skip to content

Activists and Citizens Forum sê korrupsie is erger onder Ramaphosa se administrasie [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum sê korrupsie in Suid-Afrika is baie erger onder die administrasie van president Cyril Ramaphosa as wat dit onder Jacob Zuma was. Suid-Afrika is 90ste van die 180 lande wat op Transparency International se aanwyser oor korrupsie in die openbare sektor gelys is. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê korrupsie is heeltemal buite beheer op alle regeringsvlakke en amptenare steel gereeld belastingbetalers se geld sonder enige gevolge:

ENG DennisonCorruption