# Die DA in Gauteng doen ‘n beroep op premier Panyaza Lesufi om aandag te skenk aan die ernstige probleme met infrastruktuur en hulpmiddels by die Johannesburg Sentraal-polisiekantoor. Die provinsiale leier van die party, Solly Msimanga, het Woensdag tydens ‘n besoek met winkeleienaars gepraat en die infrastruktuurskade in Breëstraat, Smalstraat en die Carlton-sentrum beoordeel. Msimanga sê hulle het gevind die Johannesburg Sentraal-polisiekantoor het nie genoeg hulpmiddels om misdaad in die middestad te beveg nie:
DA sê Johannesburg Sentraal-polisiekantoor het nie genoeg hulpmiddels om misdaad te beveg nie [KLANK]
ENG MsimangaOnOfficers