Skip to content

Man wat vier studente van Idaho-universiteit vermoor sit lewenslank [KLANK]

# Die man wat in November 2022 vier studente van die Universiteit van Idaho vermoor het, Bryan Kohberger, is tot vier keer lewenslank sonder parool gevonnis. Die 30-jarige gewese kriminologie-student het Kaylee Goncalves, Ethan Chapin, Xana Kernodle en Madison Mogen doodgesteek terwyl hulle in hul huis weg van die kampus geslaap het. Hy het skuldig gepleit as deel van ʼn ooreenkoms om die doodstraf vry te spring. Regter Steven Hippler het Kohberger ʼn gesiglose lafaard genoem:

ENG HipplerOnKohberger