Skip to content

Sterk, onafhanklike regbank is noodsaaklik in die stryd teen korrupsie [KLANK]

# Suid-Afrika kan nie die stryd teen korrupsie wen sonder ‘n sterk onafhanklike regbank nie. Die voormalige hoofregter Raymond Zondo het by die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke se Teen-korrupsiekonferensie in Johannesburg ‘n beroep gedoen vir groter onafhanklikheid vir die regbank, institusionele beheer oor begrotings en sterker verteenwoordiging van regters op die Regterlike Dienskommissie. Hy waarsku die huidige struktuur hou die gevaar van regterlike kaping in en hy bepleit grondwetlike hervorming om die integriteit en die doeltreffendheid van howe te beveilig:

ENG-ZondoOnJudiciary