# Rugby: Die Wallabie-vleuel Harry Potter het die voormalige Engelse afrigter, Clive Woodward, se kritiek verwerp dat die Wallabies ‘n ‘verloormentaliteit’ het. Woodward, wat as afrigter ‘n Wêreldbeker saam met Engeland gewen het, het kaptein Harry Wilson gekritiseer omdat hy die bal uitgeskop het eerder as om ‘n troosdrie te probeer aanteken gedurende Australië se nederlaag van 27-19 in die eerste toets teen die Britse en Ierse Leeus. Potter het Woodward se bewering as onregverdig beskryf:
Rugby: Potter kap terug teen opmerking oor die Wallabies se ‘verloormentaliteit’ [KLANK]
ENG PotterOnMentality