Skip to content

Stad Kaapstad stel SMS-kennisgewings bekend vir werksgeleenthede in Openbarewerkeprogram [KLANK]

# Die Stad Kaapstad het ʼn nuwe SMS-kennisgewingstelsel bekendgestel om werksoekers in te lig wanneer hulle vir die Uitgebreide Openbarewerkeprogram se geleenthede gekies is. Hierdie proefprojek wil kommunikasie en toeganklikheid verbeter vir werksoekers wat op die metro se databasis geregistreer is. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Afvalbestuur, Grant Twigg, sê die metro sal die koste van SMS’e dra sodat dit die werksoekers niks kos om op hierdie geleenthede te reageer nie:

ENG GrantonIntoduces