Skip to content

ANC-jeugliga verwelkom aanstelling van Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap se nuwe raad [KLANK]

# Die ANC-jeugliga verwelkom die aanstelling van die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap se nuwe raadslede. President Cyril Ramaphosa het Sunshine Minenhle Myende as raadsvoorsitter en Bonga Siphesihle Makhanya as ondervoorsitter aangestel. Die jeugliga se woordvoerder, Zama Khanyase, sê hulle is bemoedig deur die bekwame individue wat aangestel is by ʼn instelling wat teen jeugwerkloosheid, uitsluiting en marginalisering veg:

ENG ZamaonNYDANewBoard