Skip to content

Cosatu is bekommerd oor Prasa se verhoogde reisgeld [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu sê die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika se verhoogde reisgeld is tot nadeel van pendelaars wat reeds onder die hoë lewenskoste ly. Enkelkaartjies op die Metrorail-netwerk styg van 1 Augustus af met twee-rand-50-sent terwyl retoerkaartjies, afhangend van die afstand, met tussen vyf-rand-50-sent en ses-rand opgaan. Cosatu-woordvoerder Zanele Sabela sê dis ʼn groot verhoging:

ENG ZaneleonPrasa