# Sokker: Die afrigter van Nigerië se Super Falcons, Justin Madugu, sê hulle gaan daarop fokus om die titel by Banyana Banyana af te neem en glo hulle is die gunsteling om te wen. Die twee lande pak mekaar vanaand in die halfeindstryd van die Afrikabeker-vrouetoernooi in Marokko. Nigerië, wat die toernooi al jare lank oorheers, probeer om dit ‘n tiende keer te wen terwyl Suid-Afrika probeer om die derde agtereenvolgende keer in die eindstryd te speel. Banyana se afrigter, Desiree Ellis, sê daar sal altyd druk wees:
Sokker: Super Falcons van Nigerië wil wraak neem op Banyana in WAFCON-halfeindstryd [KLANK]
ENG-EllisOnNigeriaSemis2