Skip to content

DA eis Johannesburg-hoofsweep se bedanking weens bewerings oor konstruksiemafia [KLANK]

# Die DA eis dat die hoofsweep van die Stad Johannesburg, Sithembiso Zungu, onmiddelllik bedank hangende ‘n interne ondersoek na bewerings dat hy bande met die stad se konstruksiemafia het. Die party sê Zungu word betrek by die oponthoud met ‘n opknappingsprojek van 135-miljoen rand by ‘n skool. Hy het skynbaar fasiliteringsfooie daarvoor geëis. Christ Avant-Smith van die DA sê die raad se speaker, Margarete Arnolds, moet vinnig optree om korrupsie te bekamp: 

ENG ChristOnResignation