# Die Drakenstein Munisipaliteit het die vandalisme wat onbekende partye by die Wellington-begraafplaas se Muur van Herdenking gepleeg het, veroordeel. Ernstige skade is aan 62 van die 70 nisse in die muur aangerig, en die veraste oorskot is verwyder. Riana Geldenhuys van die munisipaliteit sê die marmerstene wat die nisse bedek en deur naasbestaandes aangekoop is, is beskadig, en baie is heeltemal ontsier:
Drakenstein-munisipaliteit veroordeel vandalisme by die Wellington Muur van Herinnering [KLANK]
AFR GeldenhuysOnDamage