Skip to content

Benoemings vir UP se studenteraadsverkiesing nou oop [KLANK]

# Die Universiteit van Pretoria het benoemings vir die Studenteraadsverkiesing vir die 2025-verkiesing geopen. Kgadi Mathabathe van die universiteit sê die SR speel ‘n kritieke rol in die vorming van studentelewe by die instelling. Sy sê die raad verseker dat die stemme van studente gehoor word waar dit die meeste saakmaak – van akademiese ondersteuning en finansiële hulp tot welstand, transformasie en studentevoorspraak. Mathabathe sê die benoemingsproses sluit op 4 Augustus:

ENG KgadionSRC