# Die ANC verwelkom die aanstelling van Buti Manamela as minister van Hoër Onderwys en Opleiding en sê hy is ʼn ervare leier met sterk bande met die jeug en studentebeweging. Sy aanstelling volg nadat president Cyril Ramaphosa Nobuhle Nkabane afgedank het te midde van bewerings van korrupsie met die aanstelling van voorsitters op SETA-rade. Die ANC-woordvoerder, Mahlengi Bhengu-Motsiri, het aan Newzroom Afrika gesê hulle het volle vertroue in Manamela en adjunkminister Nomusa Dube-Ncube se leierskap:
ANC verwelkom nuwe leierskap in Departement van Hoër Onderwys [KLANK]
ENG MotsiriOnAppointments