# Die DA sê die afdanking van die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, volg ná volgehoue druk in die stryd teen die ANC se korrupsie, wandade en misdadigheid. Daar was oproepe dat sy bedank te midde van bewerings dat sy die Parlement mislei het oor die onafhanklikheid van die paneel wat aanbevelings moes maak oor aanstellings op die SETA-rade. Karabo Khakhau van die DA sê president Cyril Ramaphosa se afdanking van Nkabane is ʼn positiewe stap:
DA sê minister Nkabane se afdanking is ’n slag vir ANC-kaderkorrupsie [KLANK]
ENG KhakhauOnFiringOfNkabane