# RISE Mzansi het die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, se afdanking verwelkom en sê sy was ʼn toonbeeld van politieke verwaandheid. President Cyril Ramaphosa het haar afgedank ná maande se omstredenheid oor aanstellings op die SETA-raad. RISE Mzansi se woordvoerder, Mabine Seabe, sê Nkabane het minagting getoon vir wat dit beteken om in die mense van Suid-Afrika se diens te wees:
RISE Mzansi vra bestendigheid in Hoër Onderwys na minister Nkabane se afdanking [KLANK]
ENG SeabeOnNkabane