Skip to content

Malema waarsku Ramaphosa dat hy ‘n grondwetlike oortreder kan word [KLANK]

# Die leier van die EFF, Julius Malema, sê president Cyril Ramaphosa sal ’n grondwetlike oortreder wees as hy versuim om die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, te verwyder. In Oos-Londen waar hy in die hof verskyn het op vuurwapenaanklagte, het Malema die aanstelling as ongrondwetlik veroordeel. Hy het gedreig om die saak na die Konstitusionele Hof te neem as Ramaphosa versuim om op hulle brief oor die saak te reageer. Malema het ook beklemtoon dat die EFF nooit in ‘n koalisieregering met die DA sal wees nie:

ENG-MalemaOnRamaphosa