# Gauteng se aanlyn toelatingsaansoeke vir graad 1 en graad agt vir volgende jaar begin oor drie dae en die provinsiale Onderwysdepartement het nog nie die lys van 81 streeks-instapsentrums verskaf om ouers sonder internettoegang te help om hul kinders te registreer nie. Sergio Isa dos Santos van die DA vra die departement om ‘n omvattende lys te publiseer, insluitend bedryfsure, en te verseker dat dit oop sal wees wanneer die aansoekproses begin:
Ouers verward omdat Gautengse Onderwysdepartement nie lys van instapsentrums verskaf nie [KLANK]
ENG DosantosonWalkinsmp3