Skip to content

ANC in Ekurhuleni verwelkom burgemeester se skuif om vaste elektrisiteitstariewe aan te spreek [KLANK]

# Die ANC in Ekurhuleni het die leierskap van burgemeester, Nkosindiphile Xhakaza, verwelkom, met die hantering van die openbare protes teen die vaste elektrisiteitstarief. Die stad het vaste maandelikse tariewe van 109-rand-78-sent vir enkel-fase en 203-rand-89-sent vir drie-fase verbindings in the 2025/2026 finansiële jaar bekendgestel wat gelei het tot protesaksie vandag in Tembisa wat paaie ontwrig het. Jongizizwe Dlabathi van die ANC sê die party herbevestig sy toewyding tot betekenisvolle openbare deelname en inklusiewe besluitneming:

ENG DlabathionElectricityCharge