# Die Stad Kaapstad sê hy beplan om nuwe markte te open met globale operateurs en die bemarking van toeristeaantreklikhede. In die 2023/2024-boekjaar is 27-miljard-rand in die plaaslike ekonomie bestee en 100-duisend werksgeleenthede is ondersteun. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê Kaapstad werk saam met toerismevennote om die metro oop te stel vir sake en as ʼn voorkeurbestemming: