# Operasie Shanela in Rietgat en Soshanguve in Pretoria het die afgelope naweek gelei tot die inhegtenisneming van 343 verdagtes vir verskeie strafregtelike oortredings. Die verdagtes is vasgetrek vir misdade wat wissel van moord, poging tot moord, verkragting, aanranding, gewapende roof en die voordoen as ‘n polisiebeampte. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 29 ongedokumenteerde buitelandse burgers is ook tydens die operasie in hegtenis geneem:
Meer as 300 verdagtes tydens Operasie Shanela in Tshwane gearresteer [KLANK]
AFR JohanonSuspectsArrested