Skip to content

ActionSA in Gauteng eis geregtigheid vir Olievenhoutbosch-moorde [KLANK]

# ActionSA in Gauteng eis die onmiddellike ontplooiing van gespesialiseerde misdaadintelligensiespanne in Olievenhoutbosch. Dit volg nadat ses mense Vrydagaand by ʼn taverne in die Choba-plakkerskamp doodgeskiet is. Die skietery hou volgens berigte verband met ʼn bendeoorlog tussen burgers van Lesotho en Mosambiek. ActionSA se woordvoerder, Zwelithini Mtshali, sê die tragedie is ʼn duidelike teken van die toenemende wetteloosheid wat gemeenskappe teister:

ENG ZwelithinionOlievenhoutbosch