# Cosatu verwelkom die skuldigbevinding van die Enoch Mgijima-plaaslike owerheid in die Oos-Kaap se gewese munisipale bestuurder, Nokuthula Zondani. Die saak hou verband met ʼn masjinerie-kontrak van 36 maande. Cosatu-woordvoerder Zanele Sabela sê die hof het Zondani skuldig bevind aan oortreding van die Wet op Munisipale Finansiële Bestuur: