Skip to content

GIWUSA sê Suid-Afrika benodig ‘n konstruksiebedryf wat op maatskaplike behoeftes ingestel is [KLANK]

# Die vakbond Giwusa sê Suid-Afrika benodig ‘n konstruksiebedryf wat ingestel is op sosiale behoeftes en nie op korporatiewe winsbejag nie. Die leier van GIWUSA, Mametlwe Sebei, sê die Raad vir die Geboude Omgewing se bevindings met die instorting van die gebou in George waar 34 mense dood en 28 beseer is, bevestig wat werkers elke dag ondervind as gevolg van ‘n genadelose strewe na wins. Hy sê werkers regdeur die Suid-Afrikaanse ekonomie word as vervangbare komponente beskou:

ENG SebeionSocialNeeds