Skip to content

Solidariteit sê FlySafair sal van Maandag af vlieëniers uitsluit [KLANK]

# Solidariteit sê vlugte van FlySafair kan vir twee weke ontwrig word omdat die maatskappy sy vlieëniers vanaf Maandag gaan uitsluit. Dit volg nadat omtrent 90-persent van die vlieëniers ten gunste van ‘n staking gestem het. Die vakbond het FlySafair in kennis gestel van ‘n eendag-staking, maar FlySafair het reageer met ‘n kennisgewing dat vlieëniers vir sewe dae uitgesluit sal word, wat vir ‘n verdere sewe dae kan voortduur. ‘n Woordvoerder vir Solidariteit, Helgard Cronjé, sê dit dwing die vakbond om sy kennisgewing van ‘n staking ook na 14 dae te verleng:

AFR HelgardCronjéonFlySafair