Skip to content

Mbalula sê Zuma se MK-party stel onrealistiese eise [KLANK]

# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die MK-party van Jacob Zuma stel onrealistiese eise omdat hulle weet hulle staan voor ernstige uitdagings en hoop om iets uit die proses te wen. Die Mk-party het Vrydag ‘n optog na die Uniegebou in Pretoria gehou waar hulle aangedring het op die bedanking van president Cyril Ramaphosa en die vervolging van die minister van Polisie, Senzo Mchunu. Mbalula sê wetstoepassingsagentskappe is gereed vir hul optrede:

ENG MbalulaonZuma