Skip to content

Soil of Africa dring aan op regeringsoptrede teen massamoorde in gemeenskappe [KLANK]

# The Soil of Africa burgerlike beweging doen ‘n beroep op regering en die Ministerie van Polisie om die ontplooiing van taktiese en intelligensie-gedrewe operasies in gebiede wat as massamoord-brandpunte in die land geïdentifiseer is. Vyf mense is dood en drie gewond, in ‘n aanval op ‘n taverne, Vrydag in die Shoba informele nedersetting. Die voorsitter van die beweging, Bongani Ramontja, dring aan op nasionale optrede teen onwettige vuurwapens en ammunisie:

ENG BonganionMassKillings