# Die Tshwane Metropolisie sê hulle gaan voort om die oppergesag van die reg af te dwing en die lewens van inwoners te beskerm. Die metropolisie se Openbare Vervoer en Taakspan-eenhede het geteikende padveiligheidsoperasies regoor Pretoria-Sentraal, Laudium en Akasia uitgevoer. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid, Hannes Coetzee, sê tydens hierdie operasies is altesaam 68 minibustaxi’s geskut omdat hulle onpadwaardig was en sonder permitte bedryf is:
Tshwane Metropolisie doen ferm stappe teen onpadwaardige minibustaxi’s [KLANK]
ENG HannesonMinibusTaxis