Skip to content

Mchunu wag op kans om sy saak te stel te midde van korrupsie-aantygings [KLANK]

# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê hy wag om sy kant van sake te stel voor die kommissie van ondersoek. President Cyril Ramaphosa het hom op spesiale verlof geplaas weens die KwaZulu-Natalse polisie-kommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se aantygings van korrupsie teen hom. Mchunu het in Empangeni aan SABC News gesê geregtigheid kan nie geskied as een persoon as aanklaer, ondersoeker, regter en jurie optree nie. Hy sê die waarheid sal eers ten volle uitkom wanneer alle kante gehoor word:

ENG-MchunuOnCommission