# Die DA sê die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, kan nie weghardloop of wegkruip vir die Parlement of die wet nie. Nkabane was nie vandag op ‘n belangrike parlementêre komiteevergadering oor haar beweerde ontplooiing van ANC-kaders na rade van Sektor-onderwys- en Opleidingsowerhede nie. Die DA-lid, Karabo Khakhau, sê ondanks ANC-beskerming, sal die party nie toelaat dat die minister die gevolge van die misleiding van die Parlement vermy nie:
DA kritiseer minister Nkabane oor afwesigheid van belangrike parlementêre vergadering [KLANK]
ENG KhakhauOnHearing