# Die metaalwerkers-vakbond en die Gautrein se operateur, Bombela Operating Company, het ‘n salaris-ooreenkoms van 4,2-persent onderteken, wat hoër as inflasie is. Onderhandelinge het in Junie vasgeval nadat die vakbond ‘n verhoging van sewe-persent geëis het. Numsa het gedreig om te staak en Bombela daarvan beskuldig dat sy aanbod onvoldoende is in die lig van stygende lewenskoste. Die vakbond se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die ooreenkoms is terugwerkend tot 1 Julie:
Staking afgeweer toe Gautrein en Numsa ooreenkoms bereik vir 4,2-persent verhoging [KLANK]
ENG MajolaOnGautrainAgreement