# Die GOOD Party sê die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, se poging om kritici van die metro se 2025/2026-begroting as vyande van die armes uit te beeld, is oneerlik en misleidend. Die totale begroting is 84,1-miljard rand, teenoor die vorige jaar se 76,6-miljard-rand. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê die ware begrotingselemente wat armes bevoordeel, soos gratis basiese dienste en uitgebreide voorsiening van sanitasie, word nie deur welgestelde inwoners subsidieer nie:
GOOD Party sê Kaapstad se burgemeester mislei inwoners oor 2025/2026-begroting [KLANK]
ENG BrettonMisleading