# Santaco in Gauteng sê die regering se plan om taxi-geweld met ‘n toegewyde intelligensie- en geskilresolusie-eenheid te pak, is ‘n positiewe stap tot beter veiligheid en stabiliteit in die bedryf. Graham Fritz van die raad sê hierdie skuif en die verbintenis om infrastruktuur te verbeter, subsidies te voorsien en taxistaanplekke te moderniseer, wys dat die provinsie begin om die taxi-sektor as ‘n kritieke deel van die provinsie se vervoerstelsel te erken:
Santaco verwelkom Gauteng regering se belofte om taxi-geweld met intelligensie- en geskilresolusie-eenheid te beveg [KLANK]
ENG FritzOnTaxiSector