Skip to content

GOOD-party vier goedkeuring van inklusiewe behuisingseenhede in Stellenbosch [KLANK]

# Die GOOD-party sê hy vier saam met die Stellenbosch-munisipaliteit die goedkeuring van meer as 900 inklusiewe behuisingseenhede ingevolge sy baanbreker nuwe soneringsordonnansie. Die party is lank reeds ‘n kritikus van die Wes-Kaapse regering se inklusiewe behuisingsraamwerk wat hy beskou het as nie inklusief genoeg nie. Marius van Stade van GOOD sê dit is ‘n mylpaal vir die munisipaliteit, maar hulle is steeds versigtig:

ENG MariousonHousingUnits