Skip to content

VF Plus kritiseer Gautengse Gesondheidsdepartement vir swak hantering van kliniekdokter-aanstelling [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus het sy afkeur uitgespreek oor die Gautengse Gesondheidsdepartement se hantering van mediese praktisyns wat aan die voorpunt van gesondheidsorg is. Anton Alberts van die party sê die departement se lomp poging om kliniekdokters af te dank en dan weer as diensverskaffers aan te stel, is onaanvaarbaar. Sommige dokters het ʼn hofbevel verkry om weer by klinieke aangestel te word. Alberts sê die departement se optrede is kommerwekkend gegewe die ernstige tekort aan dokters by klinieke en hospitale:

AFR AntononClinicDoctors