# Die Referendum-party sê hy is stomgeslaan oor die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking se skaamtelose skynheiligheid om vir ander state te preek oor hulle uitsoekerige toepassing van internasionale reg. Joan Swart van die party sê Suid-Afrika is die beste voorbeeld van dubbele standaarde. Sy sê die land beywer hom aktief vir selfregering vir Palestyne, inwoners van Wes-Sahara en Suid-Soedannese, maar staan dit teen vir Taiwannese, Oeigoere, Hongkong, Tibet, Israel, die Wes-Kaap en inderdaad vir Afrikaners:
Referendum-party sê Suid-Afrika is skynheilig oor internasionale reg [KLANK]
AFR JoanSwartonInternationalLaw