# Die MK-party sê hy sal regstappe doen en landwye versetoptogte reël as president Cyril Ramaphosa aan bewind bly. Die party eis sy bedanking teen Vrydag. MK voer aan Ramaphosa se voortgesette teenwoordigheid in die amp is teen die wil van kiesers en ondermyn demokrasie. Die party beplan om ‘n mosie van wantroue by die Parlement in te dien. Die woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, sê die huidige administrasie is verraad teenoor demokrasie en ‘n bedreiging vir die land se toekoms:
MK-party dreig met regstappe en massa-versetoptrede as Ramaphosa in amp bly [KLANK]
ENG NdhlelaOnProtests